Guestbook

We have been at Die Hawehuis for 10 days and enjoyed every day at this wonderful location and the beautiful house. There was nothing short of making your stay comfortable. Lijanda was a very nice host and very accommodating as my Husband had his 80th Birthday at the House. We will be back.
Die Hawehuis icon
Gudrun M
Just beautiful
Die huis is baie skoon en netjies, goed toegerus en 'n baie mooi uitsig oor die see. Die ligging is uitstekend en die huis is in 'n doodloopstraat so daar is geen verkeer nie. Baie rustig en ontspannend definitive die moeite werd om daar te bly. Die enigste wat gekort het was 'n braaibak om jou braaivleis in te sit nadat jy gebraai het.
Die Hawehuis icon
Bianca L
Goeie ligging met 'n mooi uitsig
Ons ervaring van die Hawehuis was van die begin af fantasties. Die ligging is wonderlik en die uitsig onverbeterlik! Lijanda se diens was fantasties en die eenhede pynlik skoon en netjies. Strand, surf en heerlike restaurant binne 3 minute se stap van Hawehuis se voordeur!
Die Hawehuis icon
Stienie V
Absoluut heerlik! Sal sonder twyfel weer daar woon!
Guest house was great, everyone is friendly, very laid back and relaxing. The view just made my day everyday. Will definitely go back there.
Die Hawehuis icon
Vanda T
Wonderful relaxation getaway
Baie netjiese verblyf en kinders kon sommer stap na die see en terug. Goeie waarde vir geld.
Die Hawehuis icon
Gerrie C
Gemaklik, gerieflik en ideaal vir kinders
Asemrowende uitsig en netjiese en gemaklike eenheid. Ons het heerlik gekuier. Sal beslis weer daar vakansie hou.
Die Hawehuis icon
Nadia Z
'n Ongelooflike ervaring
Thanking the owners of the Hawehuis for a very neat, beautifully furnished apartment. Surely there can't be a better view. The various small extras (easter eggs) made it very special and is highly appreciated. Normally those you forget at home. We felt so welcome. Will definitely recommend to others and we hope to be back soon.
Die Hawehuis icon
Liesl D
Beautiful apartment, stunning view and a reception that will definitely make you go back!
Rustige vakansie met pragtige uitsigte en mooi woonstel om in te bly.
Die Hawehuis icon
Ronel M
Sien die sterre.
Scroll to Top